Die beste tyd van ‘n mens se lewe is seker toe jy ‘n student was… Ek het drama gewot, so daar was nooit ‘n vervelige oomblik nie!!!
HB-Thom shows, slaap in die teater, trapsit by die dramadepartement se ingang, baie baie baie shows, set verf, props maak, sound studio recordings, koffie klasse (‘n tegniese student ding), koffie by Bohemia, boksie wyn by Bohemia (R10 in my tyd), koffie by Julians (aircon), nachos by Mystic Boer, Mystic Boer kuiertjies, Bohemia partytjies, Humarga hahaha, die Rooiplein, skelm swem in die nag by Coetzenburg (was nooit gevang hehehe), Dros pizza met tamatiesous, Tollies, Wilgenhof quad party’s, my Uno, rooi spiky haarstyle, laat aand deurnag sessies om al die lang Teaterwetenskap vrae in ons koppe te kry, Engelse tut klasse saam met Anneke baie vroeg die oggend, movement op Donderdae oggende 8am na Woensdagaand uitgaan, Finlays, Rhodesian Arms, flat dress-up party’s, … (om net ‘n paar te noem)
So baie baie baie awesome memories! Wens ek het meer fotos gehad!!!
Die photo shoot was FUN girls, dankie! Geniet die tydjie op Stellenbosch, dit vlieg verby!!! XXX Continue Reading »






