Lizette en Vorster se troue was die coolste vintage troue ooit!
Lizette se ma het elke tafel self mooi gemaak met goedjies uit haar eie huis terwyl Vorster se ma weer alles vir die lekkergoedtafel self gemaak het!
Ek is hard besig met die editing vir my laaste paar troues vir die jaar (en ook ‘n trash-the-dress shoot waaroor ek baie opgewonde is) - ek laai dit op so gou ek kan…
Geniet solank die “sneak peak”, hoop julle LOVE LOVE LOVE! XXX


Dankie Colyn vir die aksiefoto!!!














STUNNING!!! Lizet jou rok is pragtig mooi en jy het uit die Vogue boeke gestap en Klip jy het net so mooi gelyk. Lindy die foto’s is so mooi kan nie glo nie! Jul moet dit definitief inskryf iewers. Hou van daai action foto van die pette!!!!!
Ha ha ek hou van die Tonight en Yes!!!!Flippen oulik!!!!
Absolutely stunning photo’s Lindy, just gorgeous xx
STUNNING!! nog nog!! Lizette, julle het pragtig gelyk!! WOW
These are the most beautiful pictures. Stunning
Absolutely breathetaking!!!!
Klip, Klip Cool pics
Wow! Dis fantasties mooi!!! Lindy jy is uitstekend!!! Baaaaaie dankie dat jy die mooi dag nog mooier met jou fotos gemaak het!!!!! Jy en jou assistent is pragtig!!!! Baie liefde en ek hoop jou fotografie gaan van krag tot krag – jy het baaaaaaie talent!!!!! Vos en Lizette julle lyk asemrowend mooi en sooooooo pragtig!!!!! xxxxxxxxxxxx
Hi Lizette, You can see that your day was truly magical, lovely pic’s and you looked lovely
Baie baie geluk Vossie en Lizette! Die fotos is ongelooflik mooi en die tema is pragtig! Die dekor is pragtig! Voorwaar mooi fotos!!!
ABSOLUTELY GORGEOUS! Wow, these photos are stunning, and the bride looked exquisite!