Natasha en Lawrence baie dankie dat ek vir klein Isabella kon ontmoet, sy is regtig so oulik! En al het sy ‘n kort slapie gevat so tussen die fotos deur kon ek nie glo dat sy vir 4ure so soet was nie, WOW!
Mamma het natuurlik ook gesorg dat Isabella die oulikste kleertjies vir haar heel eerste fotosessie aangehad het, ons het ongelukkig nie by almal uit gekom nie !
Toemaar as die somer eers regtig hier is neem ons weer fotos!
Lawrence jy is die geduldigste pa wat ek in ‘n lang tyd ontmoet het en jy het later self darem lekker moeg gelyk van al die gerondhardloop agter jou girls aan hahaha!
Dankie dat julle tot by my gekom het vir die fotos. Ek het nooit gedink my huis en tuin kan ook mooi vir fotos wees nie, nou weet ek!!! Dink ek gaan binnekort ‘n klomp nuwe foto hoekies is my tuin moet maak…
Geniet julle prinses! Tot volgende keer!
XXX













WOW, dis BAIE BAIE mooi! Sy is pragtig Natasha
Pragtige familie!!! Die mooiste klein dogtertjie! Foto’s is stunning Lindy!!!
Baie professioneel – jy mag maar!
Lindy, jy is die beste!! Die fotos is baie baie mooi. Dankie Tannie Adri & Jeannine, dis Lindy wat ons so goed laat lyk
Oh My Word!!! What a beautiful little princess and the most stunning pics I have seen in a long time. Thanks for sharing them.
Isabella het die mooiste ogies.Sy is pragtig, elke foto is wow!!! Lindy jy ken regtig jou storie.
Ai maar is daai pienk voetjies nie te pragtig! Baie mooi photo’s!
STUNNING! Sy is te pragtig en julle is n mooi familie!!!
Jippie, what beautiful photos! They are all going up in my house!! I hope you don’t mind sharing them and her aunty can’t wait seeing her again, give her a big hug and kiss from me!
Julle is pragtig sy is baie oulik!!
Love it! Stunning photo’s…and what a gorgeous little niece I have! ;*
Excellent pics of a wonderful family!!!
Met so ‘n mooi ma en pa kon dit nie anders dat sy soos ‘n pop lyk nie!!
Mag julle gesin geseend wees met baie liefde en uistekende gesondheid !!
groete
Heleen