Ek loop al lank met die idee van ‘n blom-swaai in my kop rond, en ek het so lanklaas my die dogtertjes afgeneem. Hulle verander elke dag en word so vinnig groot!

Ek hoop hulle gaan eendag terug kyk na die fotos en weet hoe spesiaal dit is om ‘n sussie te hê.

Dankie Ilsé Louw van Blomstories vir die pragtige blomme!

 

 

 

 

 





 

Hierdie is vir my die heel mooiste foto van Anmih en som haar persoonlikheid so mooi op. Sy is net so tevrede en lag altyd.

 

 

 

 

 

Behind the scenes! Dankie tannie Ilsé! xxx

Flowers: Blomstories

Venue: Dunstone