Dinah & Herman (verloof) – die mooiste bloeiselboorde buite Wellington!

Posted August, 2011 in Blog, Portfolio, Weddings by Lindy

Ek was so opgewonde oor die fotos ek kon nie tot more wag om ‘n paar van die heel mooistes op te laai nie!

Ek hoop en bid al van Vrydag af dat die nie vandag sou reën nie, omdat ons die shoot alreeds moes uitstel nadat Herman se verstandtande vroeër uitgehaal is en hy toe in ICU daarna beland het…

En toe … is dit een van daardie London dae wat dit net die heeltyd aanhoudend reën, maar ek het net ‘n goeie gevoel gehad dat dit sou ophou as ons by daardie ongelooflike mooi bloeiselboorde kom! Hoe lank wag ek nie al om in ‘n spierwit bloeiselboord fotos te neem nie! Wys jou wat kan positiewe denke vermag.

Die reën het mooi gehou en ons kon selfs so paar fotos in die dorp ook kry - ek LOVE die rooi Coca-Cola agtergrond… Kyk net hoe HAPPY lyk julle op al die fotos!!!

Dinah en Herman ek hoop julle bly altyd so verlief – julle pas perfek bymekkaar – alles wat mooi is vir julle toekoms saam! Continue Reading »

Souttert “Geklits” poster shoot!

Posted August, 2011 in Blog, Other, People, Portfolio by Lindy

Die fotos is geneem vir ‘n poster vir die show “Geklits” deur die Soutterte (Sophia Passerini en Stephanie Hough) – behalwe dat julle die fotos binnekort oral op posters sal sien moet julle asseblief ook kom kyk! Eerste run is alreeds by die Ou Meul teater in die Paarl op 9 en 10 September!

Ek LOVE die fotos, altyd lekker om aktrises af te neem daar is altyd ‘n show oomblik of 10 om vas te vang!

Ek is mal oor die heel eerste foto…

Lekker kyk!

Continue Reading »

Lene en Stef pregnancy shoot, Stellenbosch – 39 Weeks and counting!

Posted July, 2011 in Baby Bumps & Family, Blog, People, Portfolio by Lindy

Wat ‘n awesome couple!

‘n Klomp van Lene se vriendinne het almal saam ‘n geldjie bygesit en vir haar die fotosessie as ‘n geskenk gegee, baie oulike idee julle ek hoop julle hou ook van die fotos!

Ek kon nie vir ‘n beter winters dag gevra het nie – bietjie bewolk, maar glad nie eers ‘n bietjie koud nie. Omdat Lene al so naby haar tyd is (ek dink sy het minders as ‘n week oor dan is sy 40 weke swanger) het ek deurgery na haar toe en het ons op die mooiste plekkie afgekom naby die De Zalze Landgoed buite Stellenbosch.

Hulle hondjie Milla was ook heel opgewonde en is selfs op van die fotos sy is baie oulik, al moes Stef so paar keer agter haar aan hardloop toe sy die koeie wou jaag – sy is mos immers van ‘n plaas in die Karoo waar sy die baas is!

Lene en Stef is so verlief ek kon nie anders as om mooi fotos van julle (en natuurlik die boepie) te neem nie!

Lene jy lyk super HOT vir iemand wat al klaar 39 weke swanger is, Stef jy is ‘n lucky ou huh?

Ek hoop sy kom gou sodat julle uiteindelik kan sien hoe sy lyk en haar huistoe kan vat.

Stef en Lene boer op ‘n plaas naby De Aar en bly by vir tyd en wyl by haar ouers op Stellenbosch todat “dit sulke tyd” is…

Geniet die fotos julle!

Lindy XXX Continue Reading »

Rajcoomar family and pregnancy shoot, Durban.

Posted July, 2011 in Baby Bumps & Family, Blog, Portfolio by Lindy

Our friendship with Nerissa and Ravi is one of the many good things that came after living in Durban for three years, we have been back in Cape Town for almoust three years already!

Time for a trip down memory lane, Durban style…

By the way I also took the decision to go into photography after working as a photo journalist for Caxton Community Newspapers while staying in there (Amanzimtoti to be exact) – if you read this Jenny and Michelle don’t worry too much about the grammar and tenses. I am after all back in Cape Town and it has been a while since I had an editor check my mistakes hahaha! Miss you all at the SUN Newspaper!  

Back to my favourite Indian family… We initially planned a shoot on the beach with “perfect Durban winter weather” – not this time… It seems Cape Town traded places with Durban on that specific day and it rained the whole day!

What a bummer BUT this is where the FUN started…we got creative at their home moving furniture around to do a shoot inside… So happy with the results!!! They say it’s goodluck when it rains on your wedding day, I am sure it also counts for a pregnancy shoot!

Nerissa, You look amazing and we can’t wait to meet little Ella! I wonder what she will look like? So excited for you!

Ravi thank you for helping with the moving of the “photo corners”!!! Cauis you were super good and I know you will be the best big brother ever!

Thanks for the visit, your friendship, spoiling us (especially Ninari), the curry outings and tips on how to continue making curry in Cape Town like only you Durbanites can!

Lots of love!!! Lindy, Mauritz and Ninari XXX Continue Reading »

Möller familie, Wellington.

Posted July, 2011 in Baby Bumps & Family, Blog, People, Portfolio by Lindy

Natasha en Lawrence baie dankie dat ek  vir klein Isabella kon ontmoet, sy is regtig so oulik! En al het sy ‘n kort slapie gevat so tussen die fotos deur kon ek nie glo dat sy vir 4ure so soet was nie, WOW!

Mamma het natuurlik ook gesorg dat Isabella die oulikste kleertjies vir haar heel eerste fotosessie aangehad het, ons het ongelukkig nie by almal uit gekom nie !    :(

Toemaar as die somer eers regtig hier is neem ons weer fotos! 

Lawrence jy is die geduldigste pa wat ek in ‘n lang tyd ontmoet het en jy het later self darem lekker moeg gelyk van al die gerondhardloop agter jou girls aan hahaha!

Dankie dat julle tot by my gekom het vir die fotos. Ek het nooit gedink my huis en tuin kan ook mooi vir fotos wees nie, nou weet ek!!! Dink ek gaan binnekort ‘n klomp nuwe foto hoekies is my tuin moet maak…

Geniet julle prinses! Tot volgende keer!

XXX

Continue Reading »

Little Castles, product shoot.

Posted July, 2011 in Blog, Other, Portfolio by Lindy

A friend of a friend asked me to take some photos for her new business she recently started with het mother-in-law.

How awesome are these castle tents for children to play in??? I absolutely LOVE the idea so original and FUN!

Each tent (castle) is hand made individually and of superb quality.

Check out the their website www.littlecastles.co.za to order yours! Or contact Liesel Theron for more information on 079-829-3879.

Continue Reading »