7

Rozani & Antonie (my laaste troue vir 2011)… JC le Roux – Stellenbosch!

Posted December, 2011 in Blog, Weddings by Lindy

Wat ‘n hoogtepunt om 2011 mee af te sluit!

Rozani en Antonie na 12 jaar saam hoop ek die lewe raak net nog mooier en meer FUN in die toekoms vir julle! Julle is twee AMAZING mense!

Dankie ook vir Liza wat my assistent was vir die dag!

Hier is Rozani en Antonie se verlowingsfotos wat ek vroeër die jaar geneem het… http://www.lindykriek.co.za/?p=1250

XXX

7 Responses to “Rozani & Antonie (my laaste troue vir 2011)… JC le Roux – Stellenbosch!”

  1. Jeannine says:

    Dit is die mooiste mooi foto’s!
    Baie geluk julle 2! Rozani jy was die mooiste bruid ooit!
    xxx

  2. Letitia says:

    WOW baie mooi! Baie geluk Rozani en Antonie!

  3. Feroza says:

    Soos Imaad se, OH WOW!! Rozani, jy is die mooiste bruid ooit en Antonie lyk smoor verlief!

  4. Rozani, you looked absolutely stunning! Love your wedding photos…

  5. Sinethemba says:

    Wow beautiful and amazing, congratulations Rozani :-)

  6. Janine says:

    Te pragtig. Dit was ‘n heerlike troue.

    Julle is ‘n perfekte paartjie.

Leave a Reply