4

Souttert “Geklits” poster shoot!

Posted August, 2011 in Blog, Other, People, Portfolio by Lindy

Die fotos is geneem vir ‘n poster vir die show “Geklits” deur die Soutterte (Sophia Passerini en Stephanie Hough) – behalwe dat julle die fotos binnekort oral op posters sal sien moet julle asseblief ook kom kyk! Eerste run is alreeds by die Ou Meul teater in die Paarl op 9 en 10 September!

Ek LOVE die fotos, altyd lekker om aktrises af te neem daar is altyd ‘n show oomblik of 10 om vas te vang!

Ek is mal oor die heel eerste foto…

Lekker kyk!

 

 

 

Luca die lipstick dief…

4 Responses to “Souttert “Geklits” poster shoot!”

  1. sophia passerini says:

    hopeloos te moeilik om te kies!!!! love almal. kom ons maak 10 posters…?

  2. sophia passerini says:

    die mosterd na die (lipstick) maal – DUIDELIK sigbaar op Luca se gesiggie. Priceless! Jy mag maar met kamera werk, dude.

  3. Vicky says:

    Stunning!!! hoe op aarde gaan julle net een foto gekies kry….?

  4. Adri says:

    Pragtig! Pragtig!
    Die foto’s vertel ‘n storie!!

Leave a Reply